Ons Kamers

Al die gerieflike kamers stap uit op die

binnetuin en swembad,en is elk toegerus
met die volgende:


TV / DSTV /Mini kroeg /koffie en tee fasiliteite /haardroër / 
Alle badkamers beskik oor 'n bad of stort.
Alle kamers met lugversorging.

Jou gasheer en vrou Frank en Martine sal alles in hul vermoë doen, om u verblyf so gemaklik en aangenaam moontlik te maak.

 

Our spacious double room

Our room with queen size bed

One of our Family rooms