Besienswaardighede

In Nelspruit

Botaniese tuinen
The Riverside Mall
Baie mooi natuur en staproetes


   
 

Omliggende area's

Die wêreld bekende Kruger Wildtuin +/- 45 min se ry .
Sudwala grotte ,die wêreld se oudste dolomiet grotte,+/- 20 min.se ry.
God's window
Blyde Rivier Vallei ,die wêreld se derde grootste groen vallei.
Die asemrowende Bourkes Luck potholes en die drie Rondawels.
Historiese dorp van Barberton,Afrika se eerste aandele beurs.
Kaapsehoop met die wilde perde .