Auberge gaste huis Nelspruit,Mpumalanga,Laeveld

Ons Gaste huis is geleé in die stil en rustige uitbreiding Sonheuwel te Nelspruit,en is sentraal geleé met maklike toegang tot al die besigheids sentrums van die stad.

Die Gaste huis beskik oor 9 dubbel kamers,wat almal uitstap op die binnetuin, swembad en eetsaal.

Veilige parkering vir motorvoetuie is beskikbaar.
6 van die kamers het direkte toegang tot die parkeer area wat privaatheid verseker.

Die Kruger internasionale lughawe is net buite Nelspruit geleé,+/- 20 minute se ry.
Vervoer na en van die lughawe kan op versoek gereël word.

Nelspruit is die hoofstad van Mpumalanga en is
so geleé dat verskeie interessante plekke en dorpe vinnig en maklik besoek kan word.

Ons praat Engels,Vlaams,Frans en Duits