Tariewe

Al die kamers beskik oor 'n bad of stort,met in die kamer een TV en Mini kroeg.
Al die kamers het toegang tot die veilige parkeer area.

 

 

 

Tariewe  Enkel   Dubbel  Aandete gerel op versoek 
Kamer Bed en ontbyt  From 660,- ZAR   From 430,- ZAR p/p   120,- ZAR p/p  

  

Kinders onder die ouderdom van 12 R 120,- pp
Die Gaste huis beskik oor 3 familie suites (max 2 volwassenes +2 kinders )

Bestuur behou die reg om tariewe aan te pas soos nodig.
Vooraf gekwoteerde pryse sal onveranderd bly.


In en uit boek

Inboek vanaf 14h00 of soos vooraf gereël
Uitboek voor 11h00 of soos vooraf gereël